Jaarboeke

Praktykbestuur 701


 
Modulekode PRS 701
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die diploma sal die nagraadse student in staat stel om vaardig te raak op die gebied van praktykbestuur deur 'n begrip vir besigheidsvaardighede te ontwikkel. Die student moet die vermoë demonstreer om praktykverwante bestuursprobleme te analiseer en te interpreteer.
Modulekrediete 90.00
Voorvereistes Ten minste een jaar praktykervaring
Kontaktyd 10 lesings van 90 minute elk
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Tandheelkundige Bestuurswetens
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences